dienste en produkte
Ons dienste en produkte
Hoe kan ons jou help?
Jou kind wat jy tuis leer, jou eie speelgroepie, jou kleuter-klas met ‘n moeilike geval, jou eie kleinkinder-onderrig sentrum of as jy op soek is na ‘n kurrikulum en apparaat.
Dalk wil jy geld bewillig vir kleinkinder-onderrig en is onseker waar om te begin.
Ons sal graag met jou ‘n pad wil stap.
Waar jy jouself ookal op die onderrigpad bevind.

Oasis Projekte
Is jy ‘n skenker met kleinkinder-onderrig na aan die hart?
Ons het ervaring in gehalte-versekering en verbetering in kleuterskole, ook in behoeftige areas.

Oasis Statutêr
Wil jy jou kind registreer vir tuis-onderrig, of jou kleuterskool lisensieer by DBE?

Die Oasis Winkel
Ons gerieflike, veilige aanIyn winkel waar jy al ons produkte kan besigtig, asook bestel.
ons gesels graag met jou
Start today with your project
Ons stap die onderrigpad saam met jou.
Stuur vir ons ‘n e-pos, stemnota via Whatsapp of bel ons met jou spesifieke agtergrond en behoeftes.
Ons adres
Meerkatpad, Mooiplaats,
Pretoria, 0036
Ons e-posadres
admin@oasisclub.co.za
Ons kantoornommer
076 674 7901